Hierdie bladsy is waar ons herhinderinge in 'n onspanne atmosfeer uitbeeld. Umzumbe Chalets se trots lê in ons hartlike gasvryheid, professionaliteit en vriendelikheid van ons personeel. Ons is daar vir u! needs.
Welkom by ons Paradys knus geleë in die hartjie van die ongerepte inheemse woud. Umzumbe Chalets is binne stap afstand van die gewilde Umzumbe strand.
Die landskap van Umzumbe Chalets bied u die geleentheid om van die kosbaarste familie foto's huistoe te neem! Word betower deur die ongerepte inheemse plantegroei, die skaam Duiker en Bosbok families wat skuil in die kronkelende voetslaanpad deur die woud. make your way though the winding footpaths on the hiking trail.
Geniet die toer deur ons album waar ons u 'n blik in die toekoms gee! Beplan u Umzumbe vakansie NOU!!
Avontuur Kliek op 'n foto om te vergroot, van daar af kan jy jou [regs] of [links] pyltjie op jou keyboard gebruik om deur die fotos te gaan.
Chalets Kliek op 'n foto om te vergroot, van daar af kan jy jou [regs] of [links] pyltjie op jou keyboard gebruik om deur die fotos te gaan.
Natuur skoon Kliek op 'n foto om te vergroot, van daar af kan jy jou [regs] of [links] pyltjie op jou keyboard gebruik om deur die fotos te gaan.
Dagbreek Kliek op 'n foto om te vergroot, van daar af kan jy jou [regs] of [links] pyltjie op jou keyboard gebruik om deur die fotos te gaan.
NB: Indien daar iets op Umzumbe Chalets is wat jy van hou maar nog nie op ons web tuiste sien nie, kontak ons gerus en ons sal dadelik werk daarvan maak.
Nog 'n webwerf vervolmaak deur Digital Fibre